Grant Gustin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Grant Gustin | |
Geboortenaam | Thomas Grant Gustin |
---|---|
Geboorte | 14 Januarie 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Grant Gustin (gebore 14 Januarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow (2012), The Flash (2014), en Supergirl (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Affluenza
- 2017: Krystal
- Imagination
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Arrow
- 2014: The Flash
- 2015: Supergirl
- 2015: This Week in Hollywood
- 2016: IMDb at San Diego Comic-Con
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: A Mother's Nightmare
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: Superhero Fight Club 2.0