[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Gifberg

Koördinate: 31°47′27″S 18°39′42″O / 31.79074°S 18.66179°O / -31.79074; 18.66179
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gifberg
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 558 meter bo seevlak
Lengte 13 km
Rigting Noord-suid
Koördinate 31°47′27″S 18°39′42″O / 31.79074°S 18.66179°O / -31.79074; 18.66179
Bergtipe Berg
Ligging van Gifberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Gifberg
Gifberg
Ligging van die Gifberg in Suid-Afrika.

Die Gifberg is 'n berg wat in die Matzikama Munisipaliteit van die Wes-Kaap in Suid-Afrika geleë is. Dit is oos van Klawer en die N7-nasionale pad en noord van die Doringrivier.

Die berg is ongeveer 558 m hoog bo seevlak en 13 km lank, en agter die berg lê die Matsikammaberge. Die Gifbergpas gaan egter oor die Matsikammaberge. Daar is verskeie unieke plante wat op die berg voorkom, onder andere die Gifberg-tolbos.