Gewone mossie
Voorkoms
Gewone mossie | |
---|---|
Mannetjie in Roodepoort, Suid-Afrika | |
Wyfie in Sossusvlei, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. melanurus
|
Binomiale naam | |
Passer melanurus (Statius Müller, 1776)
| |
verspreiding | |
Sinonieme[2] | |
Loxia melanura Statius Müller, 1776 |
Die gewone mossie (Passer melanurus) is klein voëltjies met vaal en bruin vere. Dit 'n amper-endemiese algemene standvoël in grasveld, landerye en groot tuine. Sommige kom ook voor in stedelike gebiede. Hulle maak nes in 'n bos of boompie (dikwels ook 'n doringboom) of in 'n muur of dakopening. Die wyfie lê vier tot ses eiers wat omtrent twee weke neem om uit te broei. Die voël word 15 cm groot en weeg 22–36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sparrow.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Twee mannetjies in die Sossusvlei, Namibië.
-
Nog 'n mannetjie.
-
Mannetjie in die Wes-Kaap, van voor af gesien.
-
Wyfies by 'n watergat in Namibië.
-
'n Mannetjie voer 'n kuiken.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Passer melanurus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Summers-Smith 1988, p. 67
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone mossie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gewone mossie