Gardenia
Voorkoms
Gardenia | |
---|---|
Gardenia jasminoides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Gardenia |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Gardenia is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Rubiaceae. Daar is sewe spesies wat hoort tot die familie en almal het wit tot geel buisvormige blomme, eiervormige vrugte en stywe blare in kranse van drie. Die meeste spesies is meerstammige struike of klein bome.
Boomspesies
[wysig | wysig bron]- Boskatjiepiering (Gardenia thunbergia)
- Bosveldkatjiepiering (Gardenia volkensii)
- Harpuiskatjiepiering (Gardenia resiniflua)
- Poeierbaskatjiepiering (Gardenia ternifolia)
- Tongakatjiepiering (Gardenia cornuta)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Genus Gardenia". Taxonomy (in Engels). UniProt. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019. Besoek op 13 Februarie 2010.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gardenia.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gardenia