Brilsterretjie
Voorkoms
Brilsterretjie | |
---|---|
Volwassene in Australië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. anaethetus
|
Binomiale naam | |
Onychoprion anaethetus (Scopoli, 1786)
| |
Sinonieme | |
Sterna anaethetus Scopoli, 1786 |
Die Brilsterretjie (Onychoprion anaethetus) - ook bekend as die brilseeswael - is 'n voël, nie-broeiend en 'n besoeker aan die kus van Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle is meestal pelagies maar slaap soms ook op land. Die voël is 30 – 32 cm lank, 110 - 170 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Bridled tern.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Brilsterretjie in sy nie-broeigewaad.
-
Brilsterretjie in vlug.
-
Onvolwasse brilsterretjies
-
Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Onychoprion anaethetus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1