Brian Murphy (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Murphy | |
Geboorte | 25 September 1932 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1960–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Murphy (gebore 25 September 1932) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent George and Mildred (1980) en in die televisiereekse Last of the Summer Wine (1973), Man About the House (1973), en The Catherine Tate Show (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Comedy Workshop: Love and Maud Carver
- 1969: The Activist
- 1974: Man About the House
- 1980: George and Mildred
- 1981: Black Jack
- 2005: Room 36
- 2011: Grave Tales
- 2018: Lessons from Joan
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1964: Not So Much a Programme, More a Way of Life
- 1965: Blackmail
- 1967: Baker's Half-Dozen
- 1973: Last of the Summer Wine
- 1973: Man About the House
- 1976: George & Mildred
- 1981: The Incredible Mr Tanner
- 1981: Theatre Box
- 1982: L for Lester
- 1984: Lame Ducks
- 1993: Wizadora
- 1995: Paul Merton's Life of Comedy
- 1996: Pond Life
- 1999: Mrs. Merton and Malcolm
- 1999: Hilltop Hospital
- 2004: The Catherine Tate Show
- 2011: The Cafe
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: On Your Way Riley
- 1993: Schofield's Christmas TV Gold
- 1997: Western Lights: Laugh Until You Die
- 2003: Cheers and Tears
- 2005: The Booze Cruise II: The Treasure Hunt
- 2006: The Booze Cruise III: The Scattering
Video's
[wysig | wysig bron]- 2015: Arthur & Kitty