Breederivier-speldekussing
Voorkoms
Breederivier-speldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. utriculosum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum utriculosum Rourke, 1972
|
Die Breederivier-speldekussing (Leucospermum utriculosum) is 'n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en as nie-bedreig geklassifiseer. Dit word in die Breederivier-vallei van Robertson tot by Stormsvlei gevind en ook in die voetheuwels van die Potberg. Die struik word slegs 2 m groot en dra hoofsaaklik blomme van September tot November.
In Engels staan dit as die Breede River pincushion bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Breederivier-speldekussing.