Barbeque Downs
Voorkoms
Barbeque Downs | |
---|---|
Koördinate: 26°0′35″S 28°4′29″O / 26.00972°S 28.07472°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,73 km2 (0,28 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 27 |
• Digtheid | 37/km2 (100/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 81.5% |
• Swart mense | 18.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 81.5% |
• Zoeloe | 11.1% |
• Afrikaans | 3.7% |
• Tswana | 3.7% |
Barbeque Downs is 'n klein voorstad digby Kyalami, noord van Johannesburg, Suid-Afrika.
Die pleknaam kom van 'n voormalige draai en toeskouerplek op die Kyalami-renbaan, waar die motorsporttoeskouers altyd 'n lekker braaivleis gehou het teen sononder op resiesdae.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Barbeque Downs". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.