Adelaide Straatbaan
Voorkoms
Ligging | Adelaide, Australië |
---|---|
Tydsone | UTC+09:30 |
Koördinate | 34°55′38″S 138°37′2″O / 34.92722°S 138.61722°O |
Eienaar | Adelaide Stadsraad |
Geopen | 31 Oktober 1985 |
Groot byeenkomste | Australiese Grand Prix Adelaide 500 Race of a Thousand Years |
Grand Prix-baan | |
Lengte | 3.780 km (2.349 mi) |
Draaie | 16 |
Rondterekord | 1:15.381 (Damon Hill, Williams Renault FW15C, 1993, Formule Een) |
V8 Supermotorbaan | |
Lengte | 3.219 km (2.012 mi) |
Draaie | 15 |
Rondterekord | 1:17.9726 (Simon Hodge, Mygale M11 Mercedes-Benz, 2014, Australiese Formule 3) |
Die Adelaide Straatbaan is 'n 3.78 km lange motorsportrenbaan in Adelaide, Australië. Dit het die Australiese Grand Prix elf keer van 1985 van 1995 gehuisves.