Ambon
Voorkoms
Ambon | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Molukke |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 298.6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 368 987 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 200/vk km |
Tydsone | UTC+7 |
- Somertyd | UTC+8 |
Amptelike webwerf | http://www.ambon.go.id/ |
Ambon is 'n stad in Indonesië op die Ambon-eiland, en die hoofstad van die Molukke-provinsie. Dit dien ook as 'n belangrike hawe, en het 'n lughawe (Pattimura Internasionale Lughawe) en twee universiteite.
Ambon het as stad 5 gebiede (kecamatan): Nusaniwe • Sirimau • Teluk Ambon Baguala • Teluk Ambon • Leitimur Selatan
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die stad is in 1526 deur Portugese seevaarders verower. Hulle bou Fort Victoria. In 1609 kom die Hollanders van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie daar aan. In ekonomiese opsig was die gebiede in Asië belowend (vir naeltjies) vir die Kompanjie, en gevolglik word Ambon 'n belangrike handelspos.
Die stad het konflik tussen Christene en Moslems beleef van 1999 tot 2004.
Burgemeesters
[wysig | wysig bron]- Nederlands-Indiese tyd: J.A.F. Schut (1926-1933); J. van Arkel (1933-1936); H. Scheffer (1935-1937); J.F. Dee (1937-1939); Dr. H.D. von Meyenfeldt (1939-1942).
- Indonesiese tyd: Wattimena (1989); Sudiyono (1995); Tanasele (1999); Drs. Markus Jacob Papilaja (2003-nu).