Clayville
Voorkoms
Clayville | |
---|---|
Koördinate: 25°57′14″S 28°13′16″O / 25.954°S 28.221°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,05 km2 (5,42 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 526 |
• Digtheid | 1 034/km2 (2 680/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.72% |
• Indiërs/Asiërs | 0.32% |
• Bruin mense | 1.77% |
• Swart mense | 91.73% |
• Ander | 0.46% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 25.6% |
• Zoeloe | 18.1% |
• Sotho | 9.2% |
• Tsonga | 8.6% |
• Ander | 31.8% |
Skakelkode | 010 |
Clayville is 'n voorstad in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aan die noordrand van Suid-Afrika. Clayville bestaan uit 'n groot aantal genommerde uitbreidings (meer as 25 in 2011), wat inwoners van middelinkomste in moderne huise huisves.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Clayville". Sensus 2011.