[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Cinta Laura

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cinta Laura
GeboortenaamCinta Laura Kiehl
Gebore17 Augustus 1993 (1993-08-17) (31 jaar oud)
Quakenbrück (Duitsland)
GenresPop, R&B, elektropop, hiphop
Beroep(e)Sanger, model
InstrumenteStem
Jare aktief2007-hede

Cinta Laura (geb. Cinta Laura Kiehl, Duitsland, 17 Augustus 1993) is 'n Indonesies-Duitse sangeres en kunstenaar.[1] Sy begin haar loopbaan in 2007 met die TV-reeks, Cinderella (Apakah Cinta Hanyalah Mimpi?). Kort daarna tree sy in die 2008-film, Oh Baby op. In 2009 bring sy haar eerste enkelspeler, getiteld Cinta atau Uang, en ook haar eerste album, Cinta Laura uit.[2][3]

Films

[wysig | wysig bron]
  • Oh Baby
  • Seleb Kota Jogja (SKJ)
  • The Philosophers

TV-programme

[wysig | wysig bron]
  • Cinderella (Apakah Cinta Hanyalah Mimpi?)
  • Cinta
  • I Love You
  • Upik Abu dan Laura
  • Air Mata Cinta
  • Yuk kita sahur

Diskografie

[wysig | wysig bron]

Albums

[wysig | wysig bron]
  • Cinta Laura (2010)
  • Hollywood Dreams (2012)

Enkelspelers

[wysig | wysig bron]
  • Cinta Atau Uang (2009)
  • Oh Baby (2009)
  • Shoot Me (2010)
  • Guardian Angel (2010)
  • Tulalit (2012)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Cinta Laura". Blogseleb.com. 2007. Besoek op 21 Maart 2011.
  2. "Review album Cinta Laura" (in Engels). djwirya.com. 19 Maart 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Maart 2011. Besoek op 5 Februarie 2011.
  3. "Usung Elektro pop, Cinta Laura Rilis Album Perdana" (in Azerbeidjans). Whatzups.com - Ridho. 15 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2011. Besoek op 2 Januarie 2011.