Chanti-Mansiisk
Voorkoms
Chanti-Mansiisk Ханты-Мансийск | |
---|---|
Stad | |
’n Ortodokse kerk in Chanti-Mansiisk | |
Die ligging van Chanto-Mansië in Rusland | |
Koördinate: 61°00′N 69°00′O / 61.000°N 69.000°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Chanto-Mansië |
Stigting | 1930 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Wasili Aleksandrowitsj Filipenko |
Oppervlak | |
• Totaal | 250 km2 (100 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 93 493 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Chanti-naam | Ёмвош (Jombosj) |
Webwerf | http://www.admhmansy.ru/ru/ |
Chanti-Mansiisk (Russies: Ханты-Мансийск; Chanti: Ёмвош, Jombosj; Mansi: Абга, Abga) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Chanto-Mansië. Dit is geleë aan die oostelike oewer van die Irtisj-rivier, 15 km van sy samevloei met die Ob-rivier. Die bevolking in 2014 was 93 493.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste van Chanto-Mansië Geargiveer 25 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Chanti-Mansiisk-portaal (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chanti-Mansiisk.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia