Corri English
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Corri English | |
Geboortenaam | Corri Englisby |
---|---|
Geboorte | 10 Mei 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en komponis |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Corri English (gebore 10 Mei 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Runaway Jury (2003) en Unrest (2006), en in die televisiereekse The Bedford Diaries (2006) en Holliston (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Runaway Jury
- 2005: RedMeansGo
- 2006: Unrest
- 2007: House of Fears
- 2011: Leaving Selma
- 2013: Devil May Call
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: Feed Your Mind!
- 2006: The Bedford Diaries
- 2012: Holliston
- 2012: Internet Icon
- 2015: Horrified
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Mrs. Washington Goes to Smith
- 2012: Holliston: A Sneak Peek