[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Saoedi-Arabië Formula 1 Saudi-Arabia Grand Prix 2023
Datum 19 Maart 2023
Plek Djedda Internasionale renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT
Tyd 1:28.265
Vinnigste ronde
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
Tyd 1:31.906 (rondte 50 van 50)
Podium
1 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT
2 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
3 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes

Die 2023 Formule Een Saoedi-Arabiese Grand Prix is op 19 Maart 2023 op die Djedda-straatrenbaan gehou. Dit was die derde uitgawe van die Grand Prix ​​van Saoedi-Arabië vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die tweede rondte van die 2023-kampioenskap.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande in Saoedi-Arabië verskaf:

Bande vir gebruik te Djedda
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2
   
Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:29.617
2 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:30.100
3 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:30.315
4 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:30.577
5 63 George Russell Mercedes 1:30.771
Vrye oefening 2 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:29.603
2 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:29.811
3 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:29.902
4 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:30.039
5 63 George Russell Mercedes 1:30.070
Vrye oefening 3 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:28.485
2 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:29.098
3 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:29.483
4 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:29.509
5 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:29.568

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:29.244 1:28.635 1:28.265 1
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:29.376 1:28.903 1:28.420 12 *1
3 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:29.298 1:28.757 1:28.730 2
4 63 George Russell Mercedes 1:29.592 1:29.132 1:28.857 3
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:29.411 1:28.957 1:28.931 4
6 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:29.335 1:28.962 1:28.945 5
7 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:29.707 1:29.255 1:29.078 6
8 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:29.689 1:29.374 1:29.223 7
9 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:29.706 1:29.378 1:29.243 8
10 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:29.890 1:29.411 1:29.357 9
11 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:29.547 1:29.451 10
12 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:29.654 1:29.461 11
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:29.744 1:29.517 13
14 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:29.929 1:29.668 14
15 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:28.761 1:49.953 15
16 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 1:29.939 16
17 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:29.994 17
18 21 Nyck de Vries AlphaTauri-Honda RBPT 1:30.244 18
19 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:30.447 19
K1 107% tyd: 1:34.974
DNQ 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 2:08.510 *2 20

*1 Charles Leclerc kwalifiseer in die tweede plek, maar kry 'n roosterstraf van 10 plekke
nadat hy reeds sy aantal eletroniese kontrole-elemente vir die seisoen oorskry het.
*2 Logan Sargeant teken 'n tyd buite die 107% afsny aan, maar mag steeds aan die ren deelneem.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]

Sergio Pérez behaal sy vyfde Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 50 1:21:14.894 1 25
2 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 50 +5.355 15 19V
3 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 50 +20.728 *1 2 15
4 63 George Russell Mercedes AMG 50 +25.866 3 12
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 50 +31.065 7 10
6 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 50 +35.876 4 8
7 16 Charles Leclerc Ferrari 50 +43.162 12 6
8 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 50 +52.832 6 4
9 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 50 +54.747 9 2
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 +1:04.826 13 1
11 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 50 +1:07.494 16
12 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 50 +1:10.588 10
13 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 50 +1:16.060 11
14 21 Nyck de Vries AlphaTauri-Honda RBPT 50 +1:17.478 18
15 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 50 +1:25.021 8
16 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 50 +1:26.293 20
17 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 50 +1:26.445 19
18 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 49 +1 rondte 14
DNF 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 27 Remme 17
DNF 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 17 Enjin 5
Bron: formula1.com [1]

V Max Verstappen ry vir die 22ste keer in sy loopbaan 'n vinnigste rondte en behaal daarmee 'n ekstra punt.
*1 Fernando Alonso eindig derde in die ren, 20.728 sekondes agter Sergio Pérez. Alonso het egter 'n 10 sekonde tydstraf na die ren gekry omdat hy die domkrag met sy motor by die kuipestop geraak het (vir die 5 sekonde straf wat Alonso ontvang het vir wanbelyning van die motor op die rooster). Aston Martin het met sukses geprotesteer. Die span het dit duidelik gemaak (met voorbeelde) dat die aanraking van die motor met 'n domkrag nie beskou word as 'werk aan die motor' nie, en dat dit gewoonlik nie gepenaliseer sal word nie. Die FIA-beamptes het die spanbestuur gelyk gegee, en die straftyd omgekeer.[2]

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 44 Steady
2 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 43 Steady
3 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 30 Steady
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 20 Steady
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 20 Steady
6 63 George Russell Mercedes AMG 18
7 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 8
8 16 Charles Leclerc Ferrari 6 4
9 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 4
10 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 4 3
11 31 Pierre Gasly Alpine-Renault 4 2
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1
13 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1 3

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Red Bull-Honda RBPT 87
2 Aston Martin-Mercedes 38
3 Mercedes AMG 38
4 Ferrari 26
5 Alpine-Renault 8
6 Alfa Romeo-Ferrari 4
7 Haas-Ferrari 1
8 Williams-Mercedes 1
9 AlphaTauri-Honda RBPT 0
10 McLaren-Mercedes 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Formula 1 STC Saudi Arabian Grand Prix 2023 – Race Result" (in Engels). Formula 1® - The Official F1® Website. 19 Maart 2023. Besoek op 19 Maart 2023.
  2. (en) "Formula 1 STC Saudi Arabian Grand Prix 2023 – Decision - Car 14 - Right of Review" (PDF). Formula 1® - The Official F1® Website. 20 Maart 2023. Besoek op 20 Maart 2023. {{cite web}}: no-break space character in |title= at position 55 (hulp)