[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

2. Bundesliga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2. Bundesliga
2020–21
Beskrywing.
Kenteken van die 2. Bundesliga

Sportsoort Sokker
Gestig 2 Augustus 1974
Eienaar Duitse sokkerbond
Inwydingseisoen 1974–75
Deelnemende lande Vlag van Duitsland Duitsland
Aantal spanne 18
Mees onlangse kampioen Arminia Bielefeld (2019–20)
Verwante kompetisies Bundesliga
3. Liga

Die 2. Bundesliga (d.w.s. Tweede of Sekondêre Bondsliga) is die tweede hoogste afdeling van Duitse professionele sokker. Die 2. Bundesliga is in 1974 ingestel.

Struktuur

[wysig | wysig bron]
Die verspreiding van die 2. Bundesligaspanne (rooi – Bundesliga; blou – 2. Bundesliga)

Die liga bestaan uit 18 spanne, waarvan die boonste twee aan die einde van die seisoen outomaties promoveer na die Bundesliga, terwyl die span wat derde eindig 'n promosie-relegasiewedstryd speel teen die span wat 3de laaste eindig in die Bundesliga. Die spanne wat laaste en tweedelaaste eindig relegeer outomaties na die 3. Liga, terwyl die span wat derdelaaste eindig weer 'n promosie-relegasiewedstryd speel teen die span wat 3de eindig in die 3. Liga.

Aanvanklik het die 2. Bundesliga uit 40 spanne bestaan wat geografies tussen die 2. Bundesliga Noord en die 2. Bundesliga Suid verdeel was. In 1981 is 'n enkele kompetisie met 20 spanne ingevoer. In die 1991/92-seisoen, na die hereniging van Wes- en Oos-Duitsland is die spanne van die DDR ook geakkommodeer en is daar weer 'n Suid- en Noordstroom geskep, elk met 12 spanne. Sedert die 1994/1995-seisoen bestaan die 2. Bundesliga egter uit 18 spanne, net soos die Bundesliga.

Die spanne wat tans (2008/09-seisoen) meeding in die 2. Bundesliga is die volgende:

Kampioene

[wysig | wysig bron]

2. Bundesliga Noord

2. Bundesliga Suid

2. Bundesliga

2. Bundesliga Noord

2. Bundesliga Suid

2. Bundesliga

Aantal Seisoene in die 2. Bundesliga (1974–2008)

[wysig | wysig bron]

Die volgende spanne het al meegeding in die 33 seisoene van die 2. Bundesliga (met die aantal seisoene langsaan):

Klub
SC Fortuna Keulen 26
Alemannia Aken 25
Stuttgarter Kickers 23
Hannover 96 22
VfL Osnabrück 22
SpVgg Greuther Fürth 21
SC Freiburg 21
SG Wattenscheid 09 20
SV Waldhof Mannheim 20
1. FC Saarbrücken 19
FSV Mainz 05 19
FC St. Pauli 18
SV Darmstadt 98 17
SC Rooiwit Oberhausen 16
Karlsruher SC 15
SC Rooiwit Essen 15
FC 08 Homburg 15
MSV Duisburg 15
Union Solingen 14
Kickers Offenbach 14
DSC Arminia Bielefeld 13
Hertha BSC Berlyn 13
1 FC Neurenberg 13
SpVgg Bayreuth 12
TSV 1860 München 12
SV Meppen 11
KFC Uerdingen 05 (Bayer Uerdingen) 11
FC Augsburg 10
Eintracht Braunschweig 10
SpVgg Unterhaching 10
SC Preußen Münster 9
Tennis Borussia Berlyn 9
FSV Frankfurt 9
SSV Ulm 1846 8
KSV Hessen Kassel 8
SV Eintracht Trier 8
FC Carl Zeiss Jena 8
Rooiwit Ahlen (LR Ahlen) 7
Chemnitzer FC 7
VfL Wolfsburg 7
SV Blouwit Berlyn 7
Wuppertaler SV 7
FC Hansa Rostock 6
FC Energie Cottbus 6
Wormatia Worms 6
Fortuna Düsseldorf 6
VfB Leipzig 6
1. FC Keulen 6
SV Wacker Burghausen 5
VfL Bochum 5
FC Würzburg 04 5
VfB Oldenburg 5
Freiburger FC 5
FC Schalke 04 5
FC Gütersloh (DJK Gütersloh) 5
Eintracht Frankfurt 5
FC Erzgebirge Aue 5
1 FC Kaiserslautern 4
SC Paderborn 07 (TuS Schloß Neuhaus) 4
FK 03 Pirmasens 4
SC Göttingen 05 4
SV Röchling Völklingen 4
Rooiwit Lüdenscheid 4
SC Herford 4
Swartwit Essen 4
Wacker 04 Berlyn 4
SC 04 Westfalia Herne 4
VfR Oli Bürstadt 4
1. FC Schweinfurt 05 4
FSV Zwickau 4
VfB Lübeck 4
SV Arminia Hannover 4
Bayer Leverkusen 4
SpVgg Beiere Hof (FC Beiere Hof) 4
SSV Reutlingen 4
TuS Koblenz 3
VfL Borussia Mönchengladbach 3
1. FC Union Berlyn 3
Borussia Neunkirchen 3
Holstein Kiel 3
SpVgg Erkenschwick 3
SCB Viktoria Keulen 3
Viktoria Aschaffenburg 3
KSV Baunatal 3
SSV Jahn Regensburg 3
SV Wehen 2
Dynamo Dresden 2
FC Rooiwit Erfurt 2
VfB Stuttgart 2
OSC Bremerhaven 2
OSV Hannover 2
ESV Ingolstadt 2
MTV Ingolstadt 2
DSC Wanne-Eickel 2
FC Remscheid 2
BV Borussia Dortmund 2
1. FC Mülheim 2
1. FC Bocholt 2
BV Lüttringhausen 2
TSG Hoffenheim 1
Bonner SC 1
Hallescher FC 1
BSV Schwenningen 1
Eintracht Bad Kreuznach 1
FC Hanau 93 1
HSV Barmbek-Uhlenhorst 1
Olympia Wilhelmshaven 1
SC Charlottenburg 1
Spandauer SV 1
VfB Eppingen 1
VfR Heilbronn 1
VfR Mannheim 1
SV Werder Bremen 1
FSV Salmrohr 1
BVL Remscheid 1
TSV Havelse 1
Stahl Brandenburg 1
SV Babelsberg 03 1
Sportvriende Siegen 1
FC Ingolstadt 04 1

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
2. Bundesliga 2010/11-seisoen

FC AugsburgTSV 1860 MünchenFC Erzgebirge AueKarlsruher SCMSV DuisburgVfL Osnabrück -
Hertha BSC Berlyn1. FC Union BerlynSpVgg Greuther FürthDSC Arminia BielefeldVfL Bochum -
FC Energie CottbusFortuna DüsseldorfFC Ingolstadt 04SC Rooiwit Oberhausen -
FSV FrankfurtSC Paderborn 07Alemannia Aken