1891
Voorkoms
1891 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1886 | 1887 | 1888 | 1889 | 1890 | ◄ 1891 ► | 1892 | 1893 | 1894 | 1895 | 1896 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1891 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Tahitiaanse vroue op die strand. Paul Gauguin 1891 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1891 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 91ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Onze lastige spelling van Roeland Anthonie Kollewijn verskyn.
- Henry James publiseer sy korter verhaal The Pupil.
- 15 Mei – Pous Leo XIII publiseer sy ensikliek Rerum Novarum oor kapitaal en arbeid.
- 30 Oktober – Die eerste telefoon in Suid-Afrika word geïnstalleer in die amptelike woning van Paul Kruger.
- 30 Julie – Die Springbokke speel hul eerste internasionale rugbytoets teen die Britse en Ierse Leeus.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 24 Januarie – Walter Model, Nazi-Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1945).
- 4 Maart – Stephanus Petrus le Roux, Suid-Afrikaanse politikus en Minister van Landbou († 1974).
- 30 Maart – Lionel Royce, Oostenrykse - Amerikaanse akteur († 1946).
- 2 April – Max Ernst, Duitse skilder († 1976).
- 14 April – Bhimrao Ramji Ambedkar, Indiese politikus († 1956).
- 16 April – Richard Saul, Britse vegvlieënier en lugmaggeneraal tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1965).
- 27 April – Sergei Prokofiëf, Russiese komponis († 1953).
- 2 Mei – Genl. Sir Pierre van Ryneveld, (KBE, CB, DSO, MC) Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en vlieënier († 1972).
- 18 Mei – Rudolf Carnap, Duitse filosoof († 1970).
- 21 Junie – Hermann Scherchen, Duitse dirigent († 1966).
- 7 Julie – Virginia Rappe, Amerikaanse aktrise († 1921).
- 14 Julie – Prof. S.P.E. Boshoff, bekroonde Afrikaanse akademikus, skrywer en taalpatriot († 1973).
- 14 Julie – Fritz Kampers, Duitse akteur en regisseur († 1950).
- 16 September – Karl Dönitz, Duitse admiraal tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1980).
- 26 September – Charles Munch, Franse simfoniedirigent en violis († 1968).
- 13 Oktober – Irene Rich, Amerikaanse aktrise († 1988).
- 22 November – Edward Bernays, Amerikaanse teoretikus, beskou as 'n pionier op die gebied van openbare betrekkinge en propaganda († 1995).
- 21 Desember – Ernest Leonard Johnson, Suid-Afrikaanse sterrekundige († 1977).
- 23 Desember – Dr. P.C. Schoonees, Afrikaanse leksikograaf († 1970).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 16 Januarie – Léo Delibes, Franse komponis (* 1836).
- 20 Januarie – Kalãkaua, Hawaiise monarg (* 1836).
- 27 April – Joachim Oppenheim, rabbi van Toruń (* 1832).
- 28 September – Herman Melville, Amerikaanse romanskrywer en veral bekend is vir sy meesterstuk: Moby Dick (* 1819).
- 10 November – Arthur Rimbaud, Franse digter (* 1854).
- 5 Desember – Dom Pedro II, tweede en laaste keiser van Brasilië (* 1825).
- Onbekend – Georges Seurat, puntillisties skilder van die Impressionisme (* 1859).