1762
Voorkoms
1762 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1757 | 1758 | 1759 | 1760 | 1761 | ◄ 1762 ► | 1763 | 1764 | 1765 | 1766 | 1767 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1762 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Elisabeth van Rusland | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1762 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Volgens die Verdrag van Fontainebleau word dele van Louisiana 'n Spaanse kolonie.
- Kuba word deur Brittanje in besit geneem maar word die volgende jaar weer aan Spanje teruggegee.
- Skotse digter James Macpherson voltooi sy invloedryke digsiklus, Ossian.
- Prinses Sophie Auguste Frederike, later bekend as Katharina II Aleksejewna en Katharina die Grote bestyg die Russiese troon na 'n staatsgreep waarin sy haar man Pieter III van Rusland omvergooi.
- Jacobus Coetsee is die eerste blanke wat die Oranjerivier bereik.
- 29 Maart – Lorenzo Ganganelli (later Pous Clemens XIV) word kardinaal-priester van Ss. XII Apostoli.
- 9 Junie Quanto in dolore – Oor die belediging van die Kerk.
- 2 Augustus – Die Franse parlement verbied die Jesuïte.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 7 Junie – Cornelius de Jong, Nederlandse seekaptein en skrywer († 1838)
- 12 Augustus – George IV, Britse koning († 1830)
- 12 Oktober – Jan Willem Janssens, die laaste Nederlandse goewerneur van die Kaap († 1838)
- Onbekend – Andrew Barnard, die Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop († 1807)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 5 Januarie – Jelizawjeta Petrowna, Keiserin Elisabeth van Rusland (* 1709).
- 21 Maart – Nicolas-Louis de Lacaille, ’n Franse sterrekundige (* 1713).
- 17 Julie – Pieter III van Rusland, tsaar van Rusland (* 1728)