[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Jesse White (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jesse White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jesse Marc Weidenfeld
Geboorte (1917-01-04)4 Januarie 1917
Sterfte 9 Januarie 1997 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2; insluitende Carole Ita White
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jesse White (4 Januarie 1917 – 9 Januarie 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harvey (1950), The Bad Seed (1956), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), en Pajama Party (1964).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1950: Harvey
  • 1951: Callaway Went Thataway
  • 1951: Francis Goes to the Races
  • 1951: Katie Did It
  • 1954: Witness to Murder
  • 1956: The Bad Seed
  • 1956: The Come On
  • 1957: God Is My Partner
  • 1960: The Big Night
  • 1960: The Rise and Fall of Legs Diamond
  • 1961: Tomboy and the Champ
  • 1961: Three Blondes in His Life
  • 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World
  • 1964: Pajama Party
  • 1967: The Reluctant Astronaut
  • 1970: Togetherness

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1953: Private Secretary
  • 1954: Dear Phoebe
  • 1955: The 20th Century-Fox Hour
  • 1957: The Frank Sinatra Show
  • 1958: The Ann Sothern Show
  • 1959: Tightrope
  • 1964: Linus! The Lion Hearted
  • 1972: New Zoo Revue
  • 1982: Pandamonium

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]