Junie
Voorkoms
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
Junie is die sesde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Junie is vernoem na die Romeinse godin Juno, die vrou van Jupiter.
Gebeure in Junie
- Die eerste Maandag in Junie is een van die Publieke vakansie dae in die Republiek van Ierland en in die Ierse Kalender word die maand genoem Meitheamh en is die middelste maand van die somerseisoen.
- Middelsomer (Midsummer) word gevier in Swede op die derde Vrydag in Junie.
- Vadersdag word gevier in België op die tweede Sondag in Junie en in die Verenigde State, die Verenigde Koninkryk, die Nederlande en Kanada op die derde Sondag in Junie.
Junie begin op 'n unieke dag van die week elke jaar.
Sien ook
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |