Druskininkai
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Litaue |
Etnografiese gewes | Dzūkija |
Munisipaliteit | Druskininkų savivaldybė |
Koördinate (sien skakels) | 51° 1' N, 23° 58' O |
Stigting (eerste verwysing) | 1635 |
Stadstatus | 1837 |
Oppervlakte: | |
- Totaal (stad) | 24 vk km |
- Totaal (munisipaliteit) | 453,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 110 m |
Bevolking: | |
- Totaal (stad 2010) | 16 107 |
- Totaal (munisipaliteit 2010) | 24 861 |
- Bevolkingsdigtheid (stad) | 671/vk km |
- Bevolkingsdigtheid (munisipaliteit) | 55/vk km |
Tydsone | EET (UTC +2) |
- Somertyd | EEST (UTC +3) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - / - °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Direkteur van administrasie | Vilma Jurgelevičienė |
Poskode | 66119 |
Skakel | (+370) 313 |
Amptelike Webwerf | www.druskininkai.lt/ |
Druskininkai [ˈd̪rʊs̪ʲkʲɪn̪ʲɪŋkɐɪ] Litaue en die administratiewe sentrum van die gelyknamige munisipaliteit, Druskininkų savivaldybė. Die stad, wat aan die Nemunasrivier in die suide van die land naby die grens met Pole en Wit-Rusland geleë is, het sy vars en gesonde lug aan sy ligging temidde van 'n uitgestrekte bosgebied te danke, maar dit was hoofsaaklik sy natrium-kalsium-chloried-mineraalwaterbronne wat van Druskininkai reeds in die 19de eeu 'n gewilde badoord gemaak het. Die mineraalwater word sowel vir natuurlike gesondheidsbehandelings asook as drinkwater gebruik. 'n Plaaslike onderneming, UAB Druskininkų Rasa, vervaardig gebottelde mineraalwater.
is die grootste en bekendste mineraalbad- en ontspanningsoord vanSkakels
- Koördinate: 54°1′N 23°58′O / 54.017°N 23.967°O
Wikimedia Commons bevat media in verband met Druskininkai. |