Bryan Greenberg
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bryan Greenberg | |
Geboortenaam | Bryan E. Greenberg |
---|---|
Geboorte | 24 Mei 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bryan Greenberg (gebore 24 Mei 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Prime (2005), Bride Wars (2009), en Friends with Benefits (2011), en in die televisiereeks How to Make It in America (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Prime
- 2007: Nobel Son
- 2009: Bride Wars
- 2009: The Good Guy
- 2011: Friends with Benefits
- 2012: The Normals
- 2012: The Kitchen
- 2014: A Short History of Decay
- 2015: A Year and Change
- 2015: Already Tomorrow in Hong Kong
- 2016: Flock of Dudes
- 2017: Random Tropical Paradise
- 2018: Fourplay
- 2019: Room for Doubt
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Unscripted
- 2007: October Road
- 2010: How to Make It in America
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: The Arrangement
- 2015: Bessie