[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Amaryllis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 20:40, 7 November 2024 (Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Amaryllis
Amaryllis belladonna
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Amaryllidoideae
Genus:
L., (1753)
Spesies
Sinonieme
  • Belladonna (Sweet ex Endl.) Sweet ex Harvey
  • Coburgia Herb.
  • Liliago Heist.
  • Lilionarcissus Trew

Amaryllis is 'n genus wat tot die familie Amaryllidaceae hoort. Die genus bestaan uit slegs twee spesies, beide is endemies aan Suid-Afrika en groei in die winterrëenval streek. Die spesies is ook meerjarige plante en ook geofiete. Amaryllis belladonna is ook deel van die fynbos.