[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Air Supply

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Air Supply
Graham Russell (links) en Russell Hitchcock (regs) van Air Supply, 2006
Agtergrondinligting
OorsprongMelbourne, Australië
GenresSoft rock, pop rock
Jare aktief1975–hede
EtiketteArista, Giant, A Nice Pear, EMI
Webwerfairsupplymusic.com
LedeRussell Hitchcock
Graham Russell
Gewese ledeJeremy Paul, Jeff Browne, Mark McEntee, Adrian Scott, Nigel Macara, Brenton White, Alan Kendall, Joey Carbone, Robin LeMesurier, Howard Sukimoto, David Moyse, Ralph Cooper, Criston Barker, Frank Esler-Smith, David Green, Rex Goh, Brian Hamilton, Dron Murphy, Haydn Murphy, Don Cromwell, Wally Stocker, Joey Murcia, George Terry, Harold Cowart, Jed Moss, CJ Burton, Guy Allison, Jimmy Haun

Air Supply is 'n Australiese sagterockduo. Die twee hooflede is Graham Russell en Russell Hitchcock. Hulle ontmoet op 12 Mei 1975 by die repetisies vir Jesus Christ Superstar in Sydney, Australië. Tydens hulle betrokkenheid by Jesus Christ Superstar, tree hulle laataande na die vertoning by restaurante, koffiekroeë en nagklubs op met een kitaar en hul twee stemme. Hulle maak 'n demokasset met twee liedjies wat hulle na al wat 'n platemaatskappy in Sydney neem, totdat hulle uiteindelik by CBS Records belangstelling opwek.[1] In 1976 stel hulle hul eerste enkelsnit Love and Other Bruises vry en dit bereik no. 6 op die Australian Kent Music Report Singles treffersparade.[2]

Ateljeealbums

[wysig | wysig bron]
  • Air Supply (1976)
  • The Whole Thing's Started (1977)
  • Love & Other Bruises (1977)
  • Life Support (1979)
  • Lost in Love (1980)
  • The One That You Love (1981)
  • Now and Forever (1982)
  • Air Supply (1985)
  • Hearts in Motion (1986)
  • The Christmas Album (1987)
  • The Earth Is ... (1991)
  • The Vanishing Race (1993)
  • News from Nowhere (1995)
  • The Book of Love (1997)
  • Yours Truly (2001)
  • Across the Concrete Sky (2003)
  • Mumbo Jumbo (2010)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Air Supply biography" (in Engels). airsupplymusic.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op 27 Junie 2017.
  2. Kent, David (1993). Australian Chart Book 1970–1992. St Ives, New South Wales: Australian Chart Book Ltd. ISBN 0-646-11917-6. Nota: Gebruik vir Australiese enkelsnitte en albums vanaf 1974 totdat die Australian Recording Industry Association in 1988 hul eie treffersparade begin het.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]