Maryland
State of Maryland | |||||
| |||||
Bynaam(e): Oldline State, Free State | |||||
Amptelike taal(e) | Geen (Engels de facto) | ||||
Hoofstad | Annapolis | ||||
Grootste stad | Baltimore | ||||
Area | 42ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 32 133 km2 | ||||
- Wydte | 145 km | ||||
- Lengte | 400 km | ||||
- Water | 2 633 km2 | ||||
- % water | 21 % | ||||
- Breedtegraad | 37° 53′ N tot 39° 43′ N | ||||
- Lengtegraad | 75° 03′ W tot 79° 29′ W | ||||
Bevolking | 19de in die V.S. | ||||
- Totaal | 5 600 388 | ||||
- Digtheid | 209.2/km2 5de in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | 1,024 {{{Hoogste hoogte}}} m | ||||
- Gemiddeld | 105 m | ||||
- Laagste punt | 0 Atlantiese Oseaan {{{Laagste hoogte}}} m | ||||
Toetrede tot die Unie | 28 April 1788 (7de) | ||||
Goewerneur | Martin O'Malley (D) | ||||
Luitenant-Goewerneur | {{{Luitenant-Goewerneur}}} | ||||
Wetgewer | {{{Wetgewer}}} | ||||
- Hoërhuis | {{{Hoërhuis}}} | ||||
- Laerhuis | {{{Laerhuis}}} | ||||
V.S. Senatore | {{{Senatore}}} | ||||
Tydsone | UTC -5 / Somertyd -4 | ||||
Afkortings | MD US-MD | ||||
Webblad | www.maryland.gov |
Maryland (Engels: State of Maryland) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika. Dit was die sewende deelstaat om die Grondwet van die Verenigde State te bekragtig (1787 in Philadelphia, Pennsylvanië). Die hoofstad is Annapolis en die grootste stad is Baltimore. Dit het 'n bevolking van omtrent 5,6 miljoen mense en 'n oppervlakte van 12,407 vierkante kilometers. Maryland word in die noorde deur Pennsylvanië, in die ooste deur Delaware, in die suide deur Virginië, en in die weste deur Wes-Virginië begrens. Die Atlantiese Oseaan lê in die suide.
Maryland was oorspronklik 'n Britse kolonie, en was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon opgestaan het.
Maryland se byname is Free State en Oldline State. Die deelstaat se leuse is Fatti maschii, parole femine (Italiaans: manlike dade, vroulike woorde).
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|