736
Voorkoms
736 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 731 | 732 | 733 | 734 | 735 | ◄ 736 ► | 737 | 738 | 739 | 740 | 741 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:736 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 736 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 36ste jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]Persië
[wysig | wysig bron]- Na die verowering van Bactriẽ, verplaas die Arabiere die bestuursentrum van Merv na Balkh.
Frankryk
[wysig | wysig bron]- Karel keer terug na die stad Lyon en brei sy beheer oor die vallei van die Rhône uit tot Arles en Marseille. Dit veroorsaak 'n strategiese probleem vir die Muslims.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Baker, P. S. (2013). "The Battle of the River Berre: Charles Martel's other great victory over the Moors". Medieval Warfare. 3 (2): 44–48.