[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

vrugte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vrugte op 'n mark.
Enkelvoud Meervoud
  vrug     vrugte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vruggie     vruggies  
vrug•te
Meervoud van vrug. Meer as een vrug. Kos wat uit die eetbare vrugte van plante bestaan.
Mens moet gereeld vrugte eet om gesond te bly.
«'n Boom aan sy vrugte ken.»
Om iemand volgens sy/haar dade te oordeel.
groente

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fruit(en)
Nederlands: fruit(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrugte.