vul
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vul | vullens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vulletjie | vulletjies |
- vul
- Op die ouderdom van vier maande is die vulletjie se vertering reeds so gevorder, dat hy van melk gespeen kan word.[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | dit | vul |
Verlede Tyd | dit | het gevul |
- (landbou) Die lewe skenk aan 'n vul.
- Die merries word deur die jaar gedek soos wat hulle, nadat hulle gevul het, weer bronstig raak.[2]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vul |
Verlede Tyd | ek | het gevul |
Teenwoordige deelwoord | vullend | |
Verlede deelwoord | gevulde |
- Vol maak, inhoud gee
- 'n Stoomketel is aanvanklik heeltemal gevul met 100kg water by 100kPa en 25°C.[3]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|