[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

trein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Trein.
Enkelvoud Meervoud
  trein     treine    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  treintjie     treintjies  
Van die Franse train, wat van die Latynse werkwoord trahere ("trek") afgelei is.
Voertuig wat op 'n spoor beweeg en deur 'n lokomotief getrek (of gestoot) word; vervoermiddel wat uit een of meer trokke of waens bestaan.
Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: train(en)
Nederlands: trein(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor trein.