[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

slavin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  slavin     slavinne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slavinnetjie     slavinnetjies  
Hulp:IPA: [ˈslɑː.vən]
sla•vin
'n Vroulike slaaf; diensmeisie; 'n vrou wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk.
Abraham het ook 'n seun genaamd Ismael by Hagar, Sara se slavin, gehad.
slaaf

    Vertalings

  Vertalings:    slavin
Engels: female slave(en)
Nederlands: slavin(nl)