slaptjips
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
slaptjip | slaptjips |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
slaptjippie | slaptjippies |
- slap•tjips
- Slaptjips is diepgebraaide stafies aartappels wat ongeveer so lank soos 'n vinger is.
Vertalings: slaptjips | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slaptjips.