[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

lukwart

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Vrugte van die lukwart.
Enkelvoud Meervoud
  lukwart     lukwarte  
IPA: [luˈkvɑrt, luˈkʋɑrt, lyˈkvɑrt, lyˈkʋɑrt, ləˈkvɑrt, ləˈkʋɑrt], meervoud: [luˈkvɑrtə, luˈkʋɑrtə, lyˈkvɑrtə, lyˈkʋɑrtə, ləˈkvɑrtə, ləˈkʋɑrtə]
لُیكْڤَرْتْ , لُوكْڤَرْتْ ; meervoud: لُیكْڤَرْتِی , لُوكْڤَرْتِی
(vrugte) Soort suurderige vrug met 'n groot pit (Eriobotrya japonica).

    Vertalings

  Vertalings:    lukwart
Duits: Wollmispel(de)
Engels: loquat(en)
Zoeloe: umalikwata(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lukwart.