[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

kommissie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kommissie     kommissies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kommissietjie     kommissietjies  
kom•mis•sie
  1. Groep mense met 'n bepaalde opdrag of wat vir 'n bepaald doel byeengeroep is.
  2. Vergoeding vir dienste gelewer, gewoonlik 'n persentasie van die transaksie (koopsom).
  1. Pres. Zuma het 'n kommissie aangestel om staatskaping te ondersoek.

    Vertalings

  Vertalings:    kommissie
Engels: commission(en)
Nederlands: commissie(nl)