[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

koerant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  koerant     koerante    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koerantjie     koerantjies  
koe•rant
(massamedia) 'n Gereelde publikasie wat fokus op nuusgebeure.

    Sinonieme

dagblad, weekblad, naweekblad, Sondagkoerant, oggendkoerant, môreblad, aandblad, gaset, mondstuk
koerantberig, koerantpapier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: newspaper(en) gazette(en)
Esperanto: ĵurnalo(eo)
Nederlands: krant(nl)
Duits: Zeitung(de)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koerant.