hoop
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hoop |
- 'n Oortuiging dat verbetering moontlik sal wees; onsekere verwagting dat 'n bepaalde gewenste gebeurtenis sal plaasvind.
- Vir Christene is hoop, naas geloof en liefde, een van die drie Christelike deugde.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | hoop |
Verlede Tyd | ek | het gehoop |
- Oortuig wees dat verbetering moontlik is.
- Ons hoop vir reën.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoop.