[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

geigerteller

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Geigerteller.
Enkelvoud Meervoud
  geigerteller     geigertellers  
Vernoem na Hans Geiger, wat die toestel in 1908 saam met Ernest Rutherford ontwerp het.
gei•ger•tel•ler
(fisika) Instrument wat radio-aktiwiteit aandui.
In die soek na die radioaktiwiteit wat op uraanafsettings dui, word vonktellers in oorvlieënde vliegtuie tans meer algemeen gebruik as geigertellers wat in die hand gehou word.

    Vertalings

  Vertalings:    geigerteller
Deens: geigertæller(da)
Engels: Geiger counter(en)
Nederlands: geigerteller(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord geigerteller m geigertellers
Hulp:IPA: [ˈɣɛɪ̭.ɣər.ˌtɛ.lər]

, [ˈgɛɪ̭.gər.ˌtɛ.lər]

   
(lêer)
gei•ger•tel•ler
(fisika) Geigerteller.