[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

enkel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand
Enkelvoud Meervoud
  enkel     enkels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  enkeltjie     enkeltjie  
en•kel
(anatomie) Gewrig wat die voet met die been verbind.
Ek het my enkel geswik.
As jy my weer slaan, skop ek jou enkel af.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ankle(en)
Nederlands: enkel(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   enkel     enkele      
Net een.
Die Lebombonaboom is 'n middelgroot tot groot boom met enkel stamme en geronde krone.
Daar was net 'n enkele tou vir al die mense.

    Antonieme

dubbel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: single(en)
Nederlands: enkel(nl)