[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

end

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  end     eindes  
Die einde; daar waar iets in tyd of plek ophou.
Kry end met jou nonsens.
Die storie kom nie tot 'n end nie.
einde

    Homofone

ent

    Vertalings

  Vertalings:    end
Engels: end(en), termination(en)
Nederlands: end(nl)