dapper
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | dapper | dappere | ||
Vergrotend | dapperder | |||
Oortreffend | dapperste |
-
(lêer)
- dap•per
- Nie bang vir gevaar nie; doen moedige, heldhaftige dade waarvoor ander nie kans sien nie.
- Die dapper ridder het die prinses gered.
- Die dapper joernalis het sy mening te laat hoor toe al die ander geswyg het.
- Met dapper en stapper (te voet gaan).
Vertalings: dapper | |||
---|---|---|---|