beskrywing
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
beskrywing | beskrywings, beskrywinge |
- بِسْكْرَیْڤِڠْ , meervoud: بِسْكْرَیْڤِڠِی , بِسْكْرَیْڤِڠْسْ
- 1. Handeling van beskrywe.
- 2. Voorstelling in woorde.
- 3. Skriftelike verhaal.
Vertalings: beskrywing | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beskrywing.