[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

applous

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gehoor wat hande klap.
Enkelvoud Meervoud
  applous     applouse  
ap•plous
Geklap van die hande as teken van goedkeuring of bewondering, tipies vir 'n kunstenaar of spreker by 'n konsert of ná 'n toespraak.
Hy is met 'n dawerend applous ontvang.

    Sinonieme

toejuiging

    Afkorting

appl.

    Vertalings

  Vertalings:    applous
Engels: applause(en)
Nederlands: applaus(nl)