notule
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
notule | notules |
- no•tu•le
- 'n Opsomming of verslag van die punte wat op ‘n vergadering bespreek is; verslagdoening van 'n byeenkoms.
- Die medewerker van Ons gemeentelike feesalbum skryf: "Aandoenlik is die notule van hierdie eerste vergadering van gespaardes, waar sovele in die oorlog gesneuwel het..."
- Die doel van snelskrif om mondelingse gesprekke te transkribeer of om meer akkurate notule te neem van 'n vergadering.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|