[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Romeinse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Romeins     Romeinse     Romeins  
Ro•mein•se
Attributiewe vorm van Romeins; met betrekking tot Rome; eie aan of behorende tot die Romeine.
'n Romeinse kolonie is gestig om die Griekse suide meer Romeins te maak.
Rome, Romein, Romeine, Romeins

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Roman(en)
Nederlands: Romeinse(nl)