Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
- heel•ge•tal
- (wiskunde) 'n Getal, positief, negatief of nul, wat altyd kan vereenvoudig na 'n getal wat nie 'n breuk is nie.
- Een (1) 'n heelgetal maar 1,01 is nie.
- Die reeks heelgetalle lyk so: .
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelgetal.