[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

erg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   erg     erge     ergs    
Vergrotend   erger     ergers  
Oortreffend   ergste  
  1. Kwaai, hewig, sorgwekkend, baie nadelig.
  1. Sandstorms kom gereeld voor in Khartoem en kan so erg wees dat dit stikdonker word in die middel van die dag.