Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
- Die naamwoord is sedert 1064 in Middelnederlands in die pleknaam Balkenberg opgeteken. Van Proto-Germaans *balku-.[1]
- Die werkwoord is sedert 1477 in Middelnederlands opgeteken as balken of belken. Dis 'n newevorm van bulken, dalk klanknabootsende woorde.[2]
- Geluid maak soos 'n esel, donkie of muil
- Silenus se esel het egter op die kritieke oomblik gebalk en hom verraai, en sodoende die Maagde-godin se eer gered.[3]
- (boukunde) 'n Soliede struktuur, oorsponklik van hout, wat in 'n horisontale posisie lê en laste oor afstande stut
- (musiek) Horisontale lynstruktuur wat die musieknotasie se note dra
- In hierdie styl sien u gewoonlik die strukturele elemente soos balke, baksteenmure en pype.[4]
- Die twee is nie gesinkroniseer nie, sodat die maatlyne vir die twee balke nie ooreenstem nie.[5]
- Balke saag -- snork