[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Mongools

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 10:54, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  Mongools     —  
(taal) ’n Altaïese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Mongolië (Buite-Mongolië) en die Chinese outonome gewes van Binne-Mongolië gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: mn
ISO 639-2: mon
ISO 639-3: mon

    Vertalings

  Vertalings:    Mongools
Arabies: اَلْمُنْغُولِيَّة(ar), مُنْغُولِيّ(ar)
Armeens (Oos-): մոնղոլերեն(hy)
Baskies: mongoliera(eu)
Wit-Russies: манго́льская мо́ва(be) (mangolskaja mowa)
Sjinees (Mandaryns): 蒙古語
Tsjeggies: mongolština(cs)
Deens: mongolsk(da)
Nederlands: Mongools(nl)
Estnies: mongoli keeled(et)
Fins: mongolia(fi)
Galicies: mongol(gl)
Duits: Mongolisch(de)
Grieks: Μογγολικά(el)
Groenlands: Mongoliamiutut(kl)
Hebreeus: מונגולית(he) (mongolít)
Iers: Mongóilis(ga)
Italiaans: mongolico(it), mongolica(it)
Japannees: モンゴル語(ja) (Mongoru-go), 蒙古語(ja) ( Mōko-go)
Koreaans: 몽골어(ko) (Monggol-eo)
Maleis: bahasa Mongolia(ms)
Mongools: монгол хэл(mn) (mongol hele)
Noors (Boekmaal): mongolsk
Noors (Nieu-): mongolsk(nn)
Persies (Wes-): مغولی(fa) (moğuli)
Pools: mongolski(pl)
Portugees: mongol(pt)
Roemeens: mongolă(ro)
Russies: монго́льский язы́к(ru) (mongolski jazik)
Spaans: mongol(es)
Swahili: Kimongolia(sw)
Sweeds: mongoliska(sv)
Tagalog: Monggolyan(tl), Mongolian(tl)
Thai: ภาษามองโกเลีย(th) (paasăa monggohlia)
Turks: Moğolca(tr)
Oekraïens: монго́льска(uk) (mongolska)
Viëtnamees: tiếng Mông Cổ(vi)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Mongools     Mongoolse        
Van, betreffende Mongolië of die Mongoliërs.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Mongools     Mongoolse        
Neerhalende verwysing na mense met Downsindroom.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mongools.