[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Jona

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Jona     Jonas  
IPA: ['jona]
Die 32ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is, asook die vierde van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Die boek Jona handel oor die profeet Jona, seun van Amitai, wat wegvlug voor God, nadat God hom geroep het om sy oordeel oor die groot stad Nineve aan te kondig.

    Vertalings

  Vertalings:    Jona

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jona.