ratel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
ratel | ratels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
rateltjie | rateltjies |
- ra•tel
- (soogdiere) Mellivora capensis, 'n soogdier met kort bene en dik vel wat in Afrika en dele van Asië voorkom.
- Speelding wat 'n lawaai maak as dit geskud of gedraai word.
- 'n Lawaai of geraas (wat aan klank van die speelding herinner).
- Ratels is karnivore, maar hulle het ook 'n voorliefde vir byekorwe.
- Die baba speel met 'n ratel.
- Gelukkig kon die werktuigkundige die ratel opgespoor en reggemaak.
Vertalings: ratel | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | ratel |
Verlede Tyd | ek | het geratel |
- Die geraas van voorwerpe wat teen mekaar klap.
- Jou kar ratel vreeslik, miskien moet jy hom invat vir 'n diens.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ratel.