[go: up one dir, main page]

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   nodig     nodige        
Vergrotend   nodiger      
Oortreffend   nodigste    
Bywoord
Oortreffend   broodnodig  
no•dig
Waaraan daar 'n behoefte is; waarsonder mens nie kan klaarkom nie.
Die biltong het sout nodig.
Dit is nie nodig nie.
  Vertalings:    nodig
Engels: necessary(en), needed(en)
Nederlands: nodig(nl)